Testimonials

Irrigation System Repairs

Mon 2017/07/24 8:37 AM

More more,

Se asb vir Ruan baie dankie vir die hulp met die besproeing Vrydag, sal julle asb die invoice vir my email sodat die “Landlord” dit vir julle kan betaal.
Ek wil net weereens se ek is baie beindruk met julle, julle diens en kennis van julle veld is merkwaardig en ek waardeer dit, in vandag se tye waar diens en kennis redelik skaars is in dieselfde asem.

Baie dankie en Groete

Kind regards/Vriendelike groete,
Edith De Bruin

___________________________________________________________________

Gray Water System

Wed 2017/08/23 09:45 AM

Hi Ruaan, Ja ek dink beslis dit werk goed, Daai kol was altyd dood van ali water.

Betsie Schaap